ROCK Int'l
ROCK International bestaan om holistiese sorg te voorsien vir ’n kind se korttermyn, langtermyn en ewige behoeftes. ROCK International is ’n nie-winsgewende organisasie wat daarna streef om die skoot van Jesus in hierdie wêreld te wees; ’n kanaal vir projekte wat verligting bied vir kinders, asook geleenthede en sorg te midde van gevaar, misbruik en verwaarlosing; ’n bron wat multi-taal hulpbronne verskaf aan jong en oud, wat God se verhaal en boodsakp helder en duidelik op ’n wêreldsiening manier stel.
Webtuiste: https://rockintl.org
Bedieninge
Die Roemryke Koning
2 programme