In Prediker, hoor ons die skeptiese stem van ʺdie leermeester.ʺ Hy merk op dat 'n lewe geleef volgens Spreuke nie altyd positiewe resultate lewer nie. Somtyds is die lewe moeilik en maak dit nie sin nie. Hoe leef jy met daardie spanning en streef steeds na wysheid? Prediker is die tweede van die Bybelse wysheidsboeke. #BibleProject #bybel #Prediker
Die Boek van Prediker
Voeg by Gunstelinge