Wat beteken dit om te sê dat die God van die Bybel genadig is? In hierdie video sal ons na die Hebreeuse woorde vir genade kyk en dit leer ken as 'n kragtige konsep wat diepgaande implikasies het vir hoe ons God sien. Wanneer ons na die Bybelse betekenis van genade kyk en God as genadig verstaan, sien ons 'n God wat lief daarvoor is om vrygewige gawes te gee aan mense wat dit nie verdien nie. #BibleProject #bybel #Genade

E-pos aangeteken

Sign up for the TWR360 Newsletter

Access updates, news, Biblical teaching and inspirational messages from powerful Christian voices.

Thank you for signing up to receive updates from TWR360.

Vverwagte inligting nie voldoende