Berge Simboliseer Iets Fantasties in die Bybel
Loading...

My360 Helper


Waarom maak soveel Bybel stories melding van berge? Dis nie per toeval nie- berge is plekke van diep simboliese waarde vir Bybelse skrywers. Kyk uit vir ons nuutste video, Die Berg, om te sien hoe berge in die Bybel gebruik word om uit te wys op watter unieke maniere God met die mens in verhouding tree. In hierdie video sal jy leer... - Hoe betekenisvol berge in die antieke verbeelding was - Waarom God die mens in die begin al op ‘n berg geplaas het - Waarom die mens van die berg verdryf is - Wat die enigste manier is om weer in God se bergpiek teenwoordigheid te wees #BibleProject #bybel

E-pos aangeteken

Sign up for the TWR360 Newsletter

Access updates, news, Biblical teaching and inspirational messages from powerful Christian voices.

Thank you for signing up to receive updates from TWR360.

Vverwagte inligting nie voldoende

This site is protected by reCAPTCHA, and the Google Privacy Policy & Terms of Use apply.