Hierdie video is die laaste episode in Lukas se uitstekende vertelling oor Jesus van Nasaret. Die dissipels kom op die leë graf af en wanneer hulle die opgestane Jesus weer sien, verander dit uiteindelik hul wêreldbeskouing totaal en al. Lukas wys hoe Jesus se sending oor die koninkryk van God sy klimaks bereik. Dit rig die toneel in vir die vervolg in Lukas se tweede boek, Handelinge. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Maan Creative, Johannesburg, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybelvideos #Lukas

E-pos aangeteken

Sign up for the TWR360 Newsletter

Access updates, news, Biblical teaching and inspirational messages from powerful Christian voices.

Thank you for signing up to receive updates from TWR360.

Vverwagte inligting nie voldoende