Kyk na ons oorsigvideo van 1 Petrus wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. Petrus bied hoop aan vervolgde Christene en lei hulle met praktiese instruksies om die lewe te leef in ooreenstemming met die volg van Jesus. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybel

E-pos aangeteken

Sign up for the TWR360 Newsletter

Access updates, news, Biblical teaching and inspirational messages from powerful Christian voices.

Thank you for signing up to receive updates from TWR360.

Vverwagte inligting nie voldoende

This site is protected by reCAPTCHA, and the Google Privacy Policy & Terms of Use apply.