Kyk na ons oorsigvideo van 2 Petrus wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. Petrus doen ‘n beroep op gelowiges se getrouheid en konfronteer die korrupte leiers wat die boodskap oor Jesus verdraai en ander laat dwaal het. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybel #2Petrus

E-pos aangeteken

Sign up for the TWR360 Newsletter

Access updates, news, Biblical teaching and inspirational messages from powerful Christian voices.

Thank you for signing up to receive updates from TWR360.

Vverwagte inligting nie voldoende