In hierdie video verken ons die oorspronklike betekenis van die Bybelse konsep van "gees" en wat dit beteken dat God se Gees persoonlik in die hele skepping teenwoordig is. Uiteindelik is die Heilige Gees deur Jesus geopenbaar en in die lewens van sy volgelinge uitgestuur om die nuwe skepping tot stand te bring. #BibleProject #bybel #Heilige Gees

E-pos aangeteken

Sign up for the TWR360 Newsletter

Access updates, news, Biblical teaching and inspirational messages from powerful Christian voices.

Thank you for signing up to receive updates from TWR360.

Vverwagte inligting nie voldoende