Heilige Gees

In hierdie video verken ons die oorspronklike betekenis van die Bybelse konsep van "gees" en wat dit beteken dat God se Gees persoonlik in die hele skepping teenwoordig is. Uiteindelik is die Heilige Gees deur Jesus geopenbaar en in die lewens van sy volgelinge uitgestuur om die nuwe skepping tot stand te bring. #BibleProject #bybel #Heilige…lees meer

Lukas, hfst. 24

Hierdie video is die laaste episode in Lukas se uitstekende vertelling oor Jesus van Nasaret. Die dissipels kom op die leë graf af en wanneer hulle die opgestane Jesus weer sien, verander dit uiteindelik hul wêreldbeskouing totaal en al. Lukas wys hoe Jesus se sending oor die koninkryk van God sy klimaks bereik. Dit rig die toneel in vir die vervolg in Lukas se tweede boek, Handelinge. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Maan Creative, Johannesburg, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybelvideos #Lukas

Dag van die Here

Gee God om oor al die boosheid wat mense pleeg in ons wêreld, en indien wel, wat doen Hy daaraan? In hierdie video oor die Dag van die Here volg ons die verskillende maniere waarop God menslike boosheid en die selfs dieper geestelike boosheid wat dit onderlê, konfronteer. Uiteindelik sien ons hoe Jesus hierdie storielyn vervul en boosheid oorkom deur toe te laat dat dit hom verslaan. #BibleProject #bybel #DagVanDieHere

Evangelie van die Koninkryk

In hierdie video volg ons die oorsprong van die woord "evangelie" en hoe dit die verhaal van die Ou Testament met die verhaal van Jesus en sy aankondiging van God se koninkryk verbind. Jesus het God se heerskappy na die wêreld gebring op 'n baie onderstebo manier, wat die beste nuus is waarvoor jy kon vra. #BibleProject #bybel #EvangelieVanDieKoninkryk

Hemel en Aarde

Wat leer die Bybel regtig oor die hemel, en wat is die hemel se verhouding tot die aarde? In hierdie video verken ons die verrassende Bybelse oogpunt dat hemel en aarde bedoel was om te oorvleuel, en hoe Jesus op 'n missie is om hulle vir eens en vir altyd bymekaar te bring. #BibleProject #bybel #HemelEnAarde

Getrou

Die woord emet is 'n algemene woord wat gebruik word om God in die Bybel te beskryf. Dit kan vertaal word as “getrouheid” of “waarheid." So wanneer die skrywers sê dat God “vol van emet” is, sê hulle dat Hy betroubaar en getrou is—ons kan Hom vertrou. Maar dis nie altyd maklik om te vertrou nie. In hierdie video kyk ons hoekom ons kan vertrou dat God vol emet is. #BibleProject #bybel #GETROU

E-pos aangeteken

Sign up for the TWR360 Newsletter

Access updates, news, Biblical teaching and inspirational messages from powerful Christian voices.

Thank you for signing up to receive updates from TWR360.

Vverwagte inligting nie voldoende